Story
Biddend Afhanklik Saam
Biddend - Gereelde gesprek met God is prioriteit vir ons
Afhanklik - van die Almagtige God (Vader, Seun en Heilige Gees) wat die totale skepping in Sy hande hou
Saam - gedring deur Jesus se liefde gee ons om vir mekaar en vir enigeiemand wat 'n behoefte aan medemenslikheid het
Die Afrikaanse Christen kerk van Nieu-Seeland, Tauranga nooi jou hartlik uit na ons eredienste elke Sondag.
Plek: St Enoch's Kerk, 134 Sixteenth Avenue, Tauranga
Tyd: 5nm - Winter & 6nm - Somer (Daylight Savings)
Vir meer inligting besoek www.acktauranga.co.nz
"Die ACK Tauranga het ‘n verskeidenheid van bedieninge en uitreik aksies wat ons aanbied waarby gemeente lede betrokke kan raak."
Address: 134 Sixteenth Avenue, 3112, Tauranga, Bay of Plenty
Phone: 021 756 077
State: Bay of Plenty
City: Tauranga
Zip Code: 3112
Opening Hours
Sunday: 17:00-19:00