Blink Uit bied ekstra klasse in Afrikaans vir verskeie ouderdomme. 'n Goeie geleentheid vir ons kinders om hulle Afrikaans op te skerp en te behou!
Leer, lees, skryf en speel in Afrikaans sodat ons Taal nie verlore gaan nie. Gee kinders selfvertrou om Afrikaans vrymoedelik te gebruik. Skerp skryf- en leesvermoë van Afrikaans op. Rond uitspraak en klanke af in Afrikaans.
BlinkUit word aangebied deur Illisna Oosthuizen
B.Ed Senior en Intermediêre fase - Afrikaans, Biologie, Sielkunde
NZQA erkende graad in onderwys
to add BlinkUit map to your website;